1887

n Die Kerkblad - Hoe moet ons die wil van God verstaan? : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Prof. John de Gruchy, 'n wêreldbekende Suid-Afrikaanse teoloog, het onlangs 'n boek geskryf met die titel: "Led into Mystery. Faith Seeking Answers in Life and Death." Hy is vir die boek vereer met die Andrew Murray - Desmond Tutuprys vir Christelike en Teologiese Publikasies. Die aanleiding vir die skryf van hierdie boek was die dood van sy seun Steve, ook 'n teoloog. Steve het in die Mooirivier in Natal verdrink.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3290/EJC169503
2015-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error