1887

n Die Kerkblad - Ds. Paul Geertsema emeriteer : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Paul Geertsema het in 2014 geëmeriteer nadat hy vyf jaar predikant van Worcester was. Vyf jare waarin die Here 'n spesiale pad met hom en Joukje en die gemeente geloop het. Twee weke na sy bevestiging in 2009 was Paul in 'n baie ernstige padfietsongeluk. Niemand het die ongeluk sien gebeur nie, en hyself het daarna aan geheueverlies gely. Na drie maande siekteverlof herstel hy sodanig dat hy wel sy roeping in Worcester kan voortsit, maar onder moeilike liggaamlike omstandighede. Omstandighede wat verder sou verdiep toe multimyeloma in Julie 2012 by hom gediagnoseer is. Maandelange intensiewe behandelinge gaan die stamsel oorplanting vooraf. Met die voortdurende kankerbehandeling (wat steeds voortgaan) emeriteer Paul in Maart 2014.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3291/EJC171053
2015-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error