
Full text loading...
Vroeër het mense op perkament en papirus geskryf, die voorlopers van p-boeke (papier-boeke). God het hierdie hulpmiddels gegee en dit gebruik om sy evangelie oor die hele wêreld te versprei. Toe het die boekdrukkuns gekom, en daarna die internet - albei gawes van God in sy skepping aan sy kerk om sy herskepping te verkondig.
Article metrics loading...