1887

n Die Kerkblad - "God het hulle saam met Hom op reis geneem" : getuienis

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Einde November verlede jaar is Hannelie Groenewald se gesin in Afghanistan deur Taliban-aanvallers vermoor. Sy het hulle verhaal en haar getuienis met Neels Jackson gedeel. Hannelie is in 1969 in die Geref. Kerk Kemptonpark-Noord gedoop en het ook daar belydenis van geloof afgelê. Sy het ná skool aan die Universiteit van Pretoria medies gestudeer en is met Werner Groenewald getroud, wat predikant in die NG Kerk geword het. Hulle het 12 jaar lank in Afghanistan as Christene gewerk. Hannelie se ouers, Sarel en Breggie du Plessis, is lidmate van die Geref. Kerk Wapadrant. Die artikel het in van 6 Maart 2015 verskyn en is van so 'n besondere en ingrypende aard dat die redaksie van dit graag plaas.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3291/EJC171059
2015-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error