1887

n Die Kerkblad - Die spreek van 'n Woord waardeur afgode verbrysel word (2) - wat openbaar die Bybel? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Proff. Fritz de Wet en Ferdi Kruger het saamgespan om hierdie belangrike saak aan die orde te stel. In die April 2015-uitgawe het die eerste deel van ons besinning rondom hierdie aangeleentheid verskyn. Hierin het prof. Fritz de Wet geskryf oor die hardnekkige houvas wat afgode en afgodery meermale op mense se lewens het. In hierdie uitgawe vind prof. Ferdi Kruger aansluiting by dit wat reeds in die vorige uitgawe gemeld is, maar wil tog verder gaan en vanuit 'n Bybelse hoek perspektiewe bied op hoe gelowiges met dié aspek moet omgaan. Die bedoeling hiermee is nie om in die eerste plek breedvoerig te handel oor verskeie gedeeltes waarin afgodery aan die orde kom nie, maar eerder om 'n bepaalde snit te maak op die wyse waarop gelowiges in woord en daad teenoor afgode en afgodery moet reageer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3291/EJC171063
2015-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error