1887

n Die Kerkblad - Vandag se geloofservarings ... brandstof vir môre : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Almal van ons het al flitsoomblikke beleef waar ons besef het: hier was ek nou baie naby aan die Here. Was dit daardie laaste oomblikke voor jou operasie in die teater? Ongelukkig kan ons daardie piek-ervaringe in die geloof nie vir altyd vashou nie. Die lewe gaan aan en môre wag al agter die horison. Kyk ons weer terug na daardie flitsoomblikke, sal ons sien die Here het 'n doel met sulke goue oomblikke gehad. Dit is ons brandstof vir die pad vorentoe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3291/EJC171065
2015-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error