1887

n Die Kerkblad - Evangelisasie vorm integrale deel van suiwer prediking : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die drie merktekens wat die ware kerk onderskei van 'n valse kerk, is sedert die Reformasie van die 16de eeu algemeen bekend in Protestantse geledere. Dit is naamlik die suiwer verkondiging van die Woord van God, die bediening van die sakramente volgens Christus se voorskrifte, en die getroue toepassing van die kerklike tug. In die lig van die onomwonde opdrag in die Woord van God dat die kerk se groot taak evangelisasie is, ontstaan die vraag of daar nie 'n vierde merkteken bygevoeg behoort te word nie, naamlik die evangelisering van die onbekeerdes. In hierdie artikel gaan die fokus op vier sake wees: die skriftuurlike gebruik van die term "evangelis"; die volmag vir evangelisasie; die noodsaaklilkheid van sodanige opleiding; en die gevolgtrekking.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3292/EJC172698
2015-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error