1887

n Die Kerkblad - Die rol van diakens en die diakonie in plaaslike hulpverlening : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die diakenamp het 'n lang geskiedenis in talle kerke sedert die instelling daarvan, soos in Handelinge 6:1-7 beskryf. Tans is daar 'n neiging om dié amp af te skaal of selfs te laat verdwyn. Dit is nodig om weer na te dink oor die rol en opdrag van die diaken in die gemeente, en hoe om die sinvolheid van die amp te laat herleef. Die missionêre karakter van die diakonaat word algemeen aanvaar. Die vraag is of die kerk 'n doeltreffende instrument het om hulpverlening buite die gemeente en oor grense heen te hanteer. In die artikel word betoog dat die diakonie (as vergadering van diakens) dié rol behoort te vervul. Daar moet weer nagedink word oor die opdrag en taak van die diakonie as amptelike instrument van die kerk om Christus se diens aan die wêreld sigbaar te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3292/EJC172699
2015-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error