1887

n Die Kerkblad - Bybelse eskatologie (7) - Die uitsien na die wederkoms gee betekenis aan elke dag (1) : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Besigheids- en beplanningswerkswinkels vra gewoonlik die volgende vraag: Waar wil ons uiteindelik kom? Of ook: Wat wil ons bereik? Nadat die visie en missie dan bepaal is, volg die proses om by bepaalde doelwitte uit te kom. Korttermyn-mikpunte en langtermyn-doelwitte word uitgestippel sodat elke deelnemer met groot geesdrif aan die proses kan en wil deelneem. Net so wil hierdie artikel die klem plaas op 'n gebalanseerde uitsig op wat vir ons as gelowiges wag, naamlik die wederkoms van die Here Jesus. Dié uitsig voorsien betekenisvolle insig hoe ons die oppad-wees moet beleef. Daarom beïnvloed die sekerheid oor God se toekoms vir sy eie mense ook elke besluit en optrede van die gelowige.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3292/EJC172701
2015-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error