1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde Kerke - quo vadis? : briewe

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Geagte Redakteur,


Ek is 'n (byna) 71-jarige lidmaat wat al heelwat veranderings meegemaak het; ek het gesien hoe van die onmoontlike dinge waarvan ons kleintyd in die Skim gelees het, werklikheid geword het, hoe mense inderdaad op die maan geland het, hoe supersoniese stralers mense in die lugruim vervoer, hoe treine teen 'n spoed van 574,8 km per uur op 'n ysterspoor ry, hoe ons die Bybel op ons selfone kan lees en nog vele ander eietydse wonders, ook hoe die rekenaartegnologie hierdie brief binne sekondes by die regte adres kan aflewer, ensovoorts.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3293/EJC174285
2015-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error