1887

n Die Kerkblad - Kerke in die Waterberg-Bosveldstreek : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elkeen wat gedurende die winter die hitte van die Bosveld opsoek, ry gewoonlik deur 'n groot deel van die Waterberge. Die eerste ontmoeting met die Waterberge vanaf Pretoria op die N1 is Kranskop wat majestueus uit die vlakte verrys, met die uitgestrekte Springbokvlakte aan die suide- en suidoostekant. Die gebied Waterberg het sy naam gekry vanweë die natuurlike rykdom aan watervalle, standhoudende strome, permanente fonteine en vleie weerskante van 'n bergreeks wat strek ongeveer oos vanaf Thabazimbi tot by Potgietersrus.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3293/EJC174289
2015-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error