1887

n Die Kerkblad - Die rol van diakens en die diakonie in plaaslike hulpverlening (2) : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die diakenamp het 'n lang geskiedenis in talle kerke sedert die instelling daarvan, soos in Handelinge 6:1-7 beskryf. Tans is daar 'n neiging om dié amp af te skaal of selfs te laat verdwyn. Dit is nodig om weer na te dink oor die rol en opdrag van die diaken in die gemeente, en hoe om die sinvolheid van die amp te laat herleef. In die eerste artikel ( Julie 2015) is gekyk na die oorsprong van die diakenamp. In hierdie bydrae word gefokus op die Gereformeerde tradisie, die rol van die diakenamp in wyksverband en die rol van die diakonie na buite.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3293/EJC174292
2015-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error