1887

n Die Kerkblad - Wie bepaal wat 'n huwelik is? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 26 Junie 2015 het die Amerikaanse hooggeregshof met 'n meerderheidstem beslis dat homoseksuele huwelike gewettig moet word. Dié besluit het 'n einde gebring aan onsekerheid in Amerikaanse deelstate oor die posisie van dieselfde geslag-huwelike (gay-huwelik). Amerika is nie die eerste land wat dieselfde geslag-huwelike erken nie. Meer as 15 ander lande, almal sogenaamde Westerse lande, erken tans sulke huwelike. Suid-Afrika was die vyfde land wat gay-huwelike gewettig het, naamlik op 14 November 2006, en is tans die enigste in Afrika wat sodanige huwelike erken.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3293/EJC174295
2015-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error