1887

n Die Kerkblad - Vrae oor die hel : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 'n onlangse koerantrubriek is die vraag aan die orde gestel: Waar is die hel? Dit is gedoen na aanleiding van 'n opmerking deur die bekende kunstenaar Nataniël, toe hy mense aangemoedig het om kerk toe te gaan deur te sê: "Jy gaan hel toe, gaan kerk toe." In die koerantrubriek is drie persone gevra om hulle standpunt te gee - 'n teoloog (dr. Chris Jones), 'n paleontoloog (dr. Jurie van den Heever) en 'n filosoof (prof. Louise du Toit). Nie een van hulle aanvaar die werklikheid van 'n hel as deel van die hiernamaals nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3293/EJC174298
2015-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error