1887

n Die Kerkblad - Teologie van die Koninkryk: Studies in dogmatiek en etiek, Van Wyk, JH. (Amie). : boekbekendstelling

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is alles behalwe 'n cliché om te beweer dat die verskyning van hierdie nuwe boek van die bekende teoloog en skrywer, prof. Amie van Wyk, 'n ware gebeurtenis is. Uit die verbluffende hoeveelheid diepgaande teologiese pennevrugte wat hy oor talle dekades heen die lig laat sien het, het die skrywer 'n keur van artikels versamel en pragtig uitgegee! Dit is 'n vonds dat hy die verskillende artikels onder die hoofindelings (soms genoem: loci) van die dogmatiek tuisbring. Daarmee bied hy inderdaad 'n eiesoortige dogmatiese (en etiese) magnum opus. Hy sal die eerste een wees wat (as een van die grootste Augustinuskenners in Suid-Afrika vandag!) saam met daardie kerkvader bely: wat het ons, wat ons nie ontvang het nie (vgl. 1 Kor. 4:7)?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3294/EJC175598
2015-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error