1887

n Die Kerkblad - H Ph J Pasch ... roeping en stryd : geskiedenis

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Woord van God sny en laat sny. Dit word nie verniet 'n tweesnydende swaard genoem nie (Heb. 4:12). Die skerpte van hierdie snykante is duidelik in die lewens van twee predikante wat gedurende die vorige eeu in die GKSA gearbei het, te sien. Die lewens van di. H Ph J Pasch (1865-1936) en GBS Pasch (1916-1960), ook as ds. Rabbo Pasch bekend, bewys nie net die skerpte van die Woord nie, maar ook hoe daar veel dieper as net in die vleis gesny word. Dit sny werklik tot in die been, verby gewrigte en murg; jou menswees, jou identikit (ID), jou karaktervorming, jou beeld en roeping voor God word oopgesny. Die stryd wat hierdie roeping teweegbring, maak die swaard, die Woord van God net nog skerper.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3294/EJC175602
2015-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error