1887

n Die Kerkblad - Die sendingmetode van die Heilige Gees : uit die Woord

Volume 118, Issue 3294
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die eerste heiden wat met die evangelie in aanraking kom, is 'n man uit Afrika. In Bybelse tye het Etiopië die land(e) suid van Egipte aangedui. Hy is die minister van finansies van die kandake, soos die koningin-moeders wat hier regeer het, genoem is. Hierdie man is op soek na die lewende God. Die ou gode en lewensbeskouinge gee hom geen vrede, geen vreugde en geen bevryding nie. Sy hart het leeg gebly, by al die mitologiese verhale en magiese handelinge.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3294/EJC175609
2015-09-01
2017-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error