
Full text loading...
Dit het alles begin die dag nadat ek opgemeem is in die Mediclinic in Potchefstroom vir 'n operasie. Ek sou 'n maksimum van twee dae in die hospitaal spandeer, maar min het ek geweet dat ek blootgestel sal word aan iemand baie spesiaal wat my lewe in 'n baie kort tydjie sou verryk met 'n leeftyd se ervaring.
Article metrics loading...