1887

n Die Kerkblad - Dr. Banze sê baie dankie : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is vir my as promotor van dr. MN Banze, asook die medepromotor, prof. Derrick Mashau, 'n diepgevoelde behoefte van die hart om op hierdie wyse enkele woorde van dank uit te spreek. Op 21 Mei is die doktorsgraad aan ds. Banze, predikant van 'n Gereformeerde gemeente in Lubumbashi in die DRK, in sy afwesigheid aan hom toegeken. Uiteraard sou hy baie graag die graad persoonlik in ontvangs wou neem, maar ongelukkig was daar vir hom nie voldoende fondse beskikbaar om hierdie historiese oomblik persoonlik te kon ervaar nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3295/EJC178018
2015-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error