1887

n Die Kerkblad - John Wycliff, môrester van die Hervorming : hervorming - voorlopers van die hervorming

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die 14de eeu was die kerk van Christus in sy grootste duisternis - geen preekstoel meer nie, maar 'n offeraltaar vir die Roomse mis ("die vervloekte afgodery", Heidelbergse Kategismus, antw. 80). Geen psalms is meer gesing nie, alleen 'n gemompel in Latyn deur die priesters. Alles was in 'n treurige toestand. Uiterlik het die kerk pragtige, "heilige katedrale" gehad, maar innerlik was dit verrot omdat God se Woord nie meer gepreek is en die erediens 'n afgodiese "konsert" vir die ydel mens geword het, 'n verfoeilike beeldediens wat 'n sonde teen die wet van die HERE is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3295/EJC178024
2015-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error