1887

n Die Kerkblad - Die kerk as eindtydse bevryde, gestuurde van die Gees : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die rol van die kerk in ons eindtydse geloofsbelewenis is onbeskryflik groot. In die bekwame hande van die Gees loop die kerk van Christus heel voor in God se eindtydse optog deur hierdie stukkende wêreld. Sonde het dit stukkend gemaak, maar Jesus Christus het kom heelmaak, daarom neem ons as heelgemaakte gelowiges ook ons plekke in hierdie eindtydse opmars in. Die kerk van Christus in al sy gestaltes en voorkomste neem Geesdriftig en getuigend deel aan hierdie eindtydse triomftog om God se groot oorwinning oor sonde te vier en om aan almal langs die pad te vertel waarvandaan ons kom en waarheen ons oppad is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3295/EJC178027
2015-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error