1887

n Die Kerkblad - Luiperdliefde
Het ons nog daardie omgee vir mekaar? : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Lourens Aucamp, emerituspredikant van Cullinan, is in September oorlede nadat kanker vroeër vanjaar by hom gediagnoseer is. Hy was 'n besonder veelsydige man: seker Suid-Afrika se grootste boeremusiekkenner, sportkommentator, radio-omroeper en natuurliefhebber by uitnemendheid. Hy was 'n ereveldwagter van die Kruger Wildtuin en sy gereelde toere na die Wildtuin was 'n belewenis. In sy verskeie publikasies oor veral die diere van die Wildtuin blyk sy kennis van die natuur en sy fyn waarneming. Die volgende juweeltjie kom uit sy ongepubliseerde reeks . Sy dogter Anel Malan het dit op spesiale versoek drie dae ná sy dood aan ds. Cassie Aucamp gestuur. Ons plaas dit met groot waardering. - Red.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3296/EJC179499
2015-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error