1887

n Die Kerkblad - - aard(e)verskuiwing? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Tydens die byeenkoms van die Gereformeerde Teologiese Vereniging (GTV) vroeg Augustus is daar gepraat oor , God se sending. Daar is waardevolle dinge gesê. Die sprekers het ontsag vir God en sy Woord. Daar is besieldheid en ywer.


Tog het ek in my gemoed vrae oor enkele van die sake wat geopper is. Ek wonder oor die term . Is dit maar net 'n nuwe woord vir 'n ou saak? Of het die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir baie jare lank iets gemis wat nou eers raakgevat word? Of is hier heeltemal iets nuuts op die tafel?
Ek meen dat daar 'n aardverskuiwing plaasvind. Dit is 'n groot ding om te sê. Ek gaan kortliks probeer verduidelik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3296/EJC179505
2015-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error