1887

n Die Kerkblad - Die veranderende tydsgees : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Tye verander", is gewoonlik die verskoning vir 'n nuwe koers wat ingeslaan word, veral wanneer mense skepties oor die verandering is. "Tye verander, en niemand kan dit keer nie. Verandering is onafwendbaar." Hierdie slagspreuk is al dikwels as "argument" gebruik om kerklike besluite te probeer "deurdruk", in besonder besluite wat nie die toets van die Bybel kan deurstaan nie. Hierdie slagspreuk is weer onlangs uitgehaal toe die nuus van die NG Kerk se gay-besluit Suid-Afrika getref het. Ons moet die besluit aanvaar, want tye verander nou maar eenmaal. "Nee", sê 'n vriend nou die dag, "tyd verander nooit nie. Dit is mense wat verander."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3296/EJC179509
2015-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error