So lui die hoofopskrif in Beeld van 9 Oktober 2015. Die Algemene Sinode van die Nederduits Gereformeerde Kerk het op 8 Oktober besluit dat gay predikante hulle seksualiteit nou in burgerlike verbintenisse mag uitleef én hulle beroep as predikante mag beoefen.
Gay persone mag ook as ouderlinge en diakens dien, en predikante mag voortaan gay paartjies trou.