1887

n Die Kerkblad - Besoek aan die Gereformeerde Kerk in Mosambiek : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 31 Augustus vertrek di. Abel Modise, Heinrich Zwemstra, Gesse Rios en sr. Marietjie van der Walt met 'n voertuig om die Igreja Reformada em Mozambique (IRM) te besoek. Di. Abel Modise en Heinrich Zwemstra is deel van die GKSA se deputate vir verhoudinge met kerke in die buiteland, ds. Gesse Rios is deel van APMT (sendingorganisasie van die Presbiteriaanse Kerk in Brasiliƫ (IPB) en sr. Marietjie van der Walt is 'n lidmaat van die Geref. Kerk Pretoria-Annlin. Die doel van die besoek was om Hefsiba te besoek, om met die afgevaardigdes van die IRM te praat oor 'n moontlike verhouding tussen die GKSA en die IRM, en om die betrokkenheid van APMT by Hefsiba en die IRM te ondersoek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182208
2016-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error