1887

n Die Kerkblad - Die Gereformeerde Kerke in Namibië 1930-2015 : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Oor die wye vlaktes, Namibwoestyn en digbegroeide noorde van Namibië moet jy ver ry om by 'n volgende dorp te kom. Die ylbewoonde land, met slegs 2.4 miljoen stemgeregtigdes in 2015, is reeds 25 jaar lank 'n onafhanklike republiek. Dit is ook die woon- en werkplek van Gereformeerde lidmate. Daar is tans 18 gemeentes, of sal ons sê "gemeentetjies". In die 25 jaar na onafhanklikheid het die demografie van die Namibiese bevolking drasties verander en so ook die voedingsbron van Afrikaanssprekende Gereformeerdes.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182209
2016-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error