1887

n Die Kerkblad - Jou liggaam en tatoeëring : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer 'n mens oor tatoeëering praat, kan dit nogal ongemaklik raak, want dis 'n baie persoonlike saak. Baie noem dit liggaamskuns. Dikwels het mense 'n tatoe sonder dat jy daarvan bewus is, en dan kan 'n mens nogal maklik op tone trap. Heelwat mense wat lidmate van die Here se kerk is, het ook tatoes. Natuurlik maak dit hulle nie ongelowiges nie. Die vraag is eerder of dit vir die Here aanneemlik is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182211
2016-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error