1887

n Die Kerkblad - Wat beteken die volharding van die heiliges? : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vyfde pilaar of grondslag van ons Gereformeerde godsdiens staan as die volharding van die heiliges bekend. Dit hang onlosmaaklik saam met die ander grondslae waaroor ons in die vorige uitgawes van gehandel het. Die duidelikste voorbeeld is miskien die onvoorwaardelike uitverkiesing. Ons bely dat God van ewigheid af bepaalde mense vir die ewige lewe uitverkies het. Hierdie uitverkiesing kan alleen realiseer as hulle wat uitverkies is ook werklik tot die einde volhard, met ander woorde totdat hulle die volkome saligheid by God in die hemel binnegaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182216
2016-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error