1887

n Die Kerkblad - As die fondamente afgebreek word : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die opskrif van hierdie artikel kom uit Psalm 11:3. Dawid vra: "As die fondamente afgebreek word, wat kan die regverdige doen?" Ander vertalings praat van "omgegooi" of "ondermyn". In Psalm 11 sien dit op die grondslae, die fundamentele instellings waarop die staat rus, die fondamente van die openbare lewe, wet en orde, reg en geregtigheid. Ons kan ook sê dat dit op 'n revolusie neerkom. Die staatsbestel stort in duie. In Dawid se tyd kan ons hier dink aan die opstand wat daar teen sy regering ná die dood van Saul was. Ons kan ook dink aan 'n gebeurtenis soos die opstand teen sy koningskap deur sy eie seun, Absalom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182217
2016-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error