1887

n Die Kerkblad - Die ruimheid van 'n Christenmens : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ruimer van gees as 'n oortuigde Christenmens kan geen ander mens op aarde óóit wees nie - geen liberalis, humanis, Boeddhis, Moslem, ongelowige natuurwetenskaplike ... of wie ook al nie! Dit is immers nie sonder die allerbeste rede nie dat die apostel Paulus in 1 Korintiërs 3:21-23 by herhaling kan sê: "Alles behoort aan julle ... alles behoort aan julle." Dit is asof hy dit nie genoeg kan inhamer hoe ruim en oop en vry die Korintiese Christene, en jy en ek vandag saam met hulle, teenoor alles - letterlik alles! - van hierdie aarde mag staan nie!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182218
2016-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error