1887

n Die Kerkblad - Ds. PGW (Pieter) du Plessis 18 Januarie 1928 - 29 Julie 2015 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Pieter is na 'n skielike terugslag in sy gesondheid in die Montana-hospitaal in Pretoria opgeneem. Net voor sy operasie het hy nog vir sy vrou, tannie Ina, en die kinders 'n gebed gedoen. Met 'n handgewuif is hy die teater in gestoot. Na die operasie het hy nie weer sy bewussyn herwin nie en is enkele dae later op 87-jarige ouderdom oorlede.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3298/EJC184482
2016-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error