1887

n Die Kerkblad - Totius-standbeeld vanaf Potchefstroomkampus van NWU geskuif : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As gevolg van die openbare debat rondom die beeld van Totius op die Potchefstroom-kampus van die NWU, maar meer spesifiek sy verbintenis en bydrae tot die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, het die Bestuur van die Administratiewe Buro sy Eiendomskomitee opdrag gegee om met die Potchefstroom-kampusbestuur van die NWU in gesprek te tree. Die kampusbestuur is versoek om, sou daar besluit word om die beeld van die kampus te verwyder, te oorweeg om dit aan die GKSA toe te vertrou vir plasing op eiendom in Potchefstroom wat aan dié kerkverband behoort. Die feit dat die teenwoordigheid van die beeld op die kampus vir sommige tot aanstoot is, word betreur, veral in die lig daarvan dat Totius 'n belangrike rol vervul het in die totstandkoming van die universiteit. Die versoek aan die NWU om die beeld aan die GKSA toe te vertrou, was ook geneem om ongegronde persepsies en omstredenheid te beëindig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3298/EJC184485
2016-02-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error