1887

n Die Kerkblad - Buitengewone Algemene Sinode 2016 : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

  • Sedert 2000 beslaan dit 470 bladsye van die Handelinge van ons Nasionale en later Algemene Sinodes.
  • In 2009 het die Sinode in Januarie in reses gegaan en in Julie spesiaal daarvoor teruggekom en weer 'n besluit geneem.
  • In 2012 het die Sinode "vir die kantlyn geskop" en deputate aangewys om advies te gee oor die hantering daarvan.
  • In 2015 het ons 'n nuwe kerklike vergadering, genoemd 'n Spesiale Sinode, daarvoor in die lewe probeer roep.
  • So pas, in 2016, is 'n Buitengewone Algemene Sinode spesiaal daarvoor opgeroep.
Ek praat van die saak van vroue in die besondere dienste. Die geldende besluite was dié van 2003 dat vroue diakens kan word, en dié van die verlengde Sinode van 2009 dat vroue nie ouderlinge en predikante kan word nie. Een beswaarskrif teen die 2003-besluit, en ses teen die 2009-besluit, het die agenda van die 2016-Sinode uitgemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3298/EJC184495
2016-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error