1887

n Die Kerkblad - Hoe belangrik is die Koninkryk van God in ons lewe? (2) : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die titel van die boek is , en bevat artikels wat oor 'n periode van ongeveer drie dekades in wetenskaplike tydskrifte en boeke verskyn het. Meeste van die artikels het aanvanklik as voordragte by besondere geleenthede in Suid-Afrika asook in die buiteland gedien, maar is later in 'n meer wetenskaplike vorm gegiet. Talle van die artikels bestaan uit ('n dikwels persoonlike) gesprek met 'n ander teoloog, soms meer waarderend, soms meer krities en soms duidelik afwysend - sover moontlik op 'n welmenende manier. In 'n vorige artikel is iets vertel van my boek oor , en is veral aandag bestee aan die gesag van die Bybel en hoe ons dit behoort te lees. Hierdie keer wil ons meer vertel van 'n gesprek oor ateïsme en ons belydenis oor God.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3298/EJC184496
2016-02-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error