1887

n Die Kerkblad - Uitdagings vir ons kerke aan die begin van 2016 : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Miskien kom die woord "uitdaging" ietwat vreemd in kerklike kringe voor. My bedoeling is om 'n aantal sake te noem wat ek op hierdie stadium meen die aandag van ons kerke verg. Uiteraard het die kerke 'n duidelike roeping en 'n mens sal deurlopende roepingselemente kan opnoem, maar my bedoeling is om dié dinge uit te lig wat myns insiens op hierdie stadium akuut is en daarom besondere aandag van ons predikante, kerkrade, kategete en lidmate verg. Die lys is ook nie volledig nie, maar ek vertrou dat die paar wat ek noem, besinning oor die roeping van die kerke sal aanmoedig. Hoe relevant die onderskeie sake is en hoe hulle hanteer moet word, hang van die omgewing van 'n plaaslike kerk af.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3298/EJC184498
2016-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error