1887

n Die Kerkblad - Kersfees en die twee nature van Christus : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit mag vir baie mense vreemd wees om in Februarie iets oor Kersfees te lees. Veral vir diegene vir wie Kersfees niks meer is as 'n klomp liggies, 'n groot ete en ligsinnige jolyt nie. Kersfees 2015 is inderdaad reeds byna twee maande verby. Vir gelowiges het die verkondiging van die Kersevangelie egter blywende betekenis. Dit gaan om die kernwaarheid van die verlossing, dat Jesus Christus mens geword het en onder ons kom woon het (Joh. 1:14). Hy het na hierdie wêreld gekom as die Verlosser, om by God versoening te doen vir die sondes van al die uitverkorenes, almal wat waarlik in Hom glo (alhoewel sy soendood vir die sondes van die hele menslike geslag genoegsaam was).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3298/EJC184499
2016-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error