1887

n Die Kerkblad - Vergewing en krag vir 'n nuwe begin : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Selfverwyt kan jou vasgryp en jou kragte leeg tap. Dit maal in jou kop en jy bly aan jou sondes van gister en eergister dink. Jy lê wakker en in jou kom die vraag die hele tyd na vore: Hoekom het ek dit tog gedoen? Dit kan met 'n krisis in jou huwelik te doen hê, of 'n hartseer met jou kinders, of met een of ander misverstand in jou werkskring. Hoekom het ek dit gedoen? Soos roes vreet die selfverwyt jou. Is daar hoop op 'n nuwe begin? Hoe kan ek hiervan bevry word?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3298/EJC184500
2016-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error