1887

n Die Kerkblad - Uitreik na Volmoed September 2015 : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Terwyl nie ons of Roy self 100% seker is nie, beweer ons hierdie was die tiende Septembervakansie-uitreik van die Gereformeerde studente hier op Stellenbosch na Volmoed. Volmoed is nog steeds so 15km buite Oudtshoorn geleë en die sendeling Roy Reddy is nog steeds 'n bekende gesig in die omgewing. Tog het elke uitreik elke jaar 'n unieke karakter; dié jaar dalk 'n bietjie meer so aangesien ons net vier was (die laaste paar jaar was ons ongeveer 'n dosyn). Na die inoefening van bewegings vir liedjies soos "Stapsoldaatjie" en "Dis so lekker om die Here te dien", na dat die poppe hulle woorde geleer het, en Andries die sprong om uit die "boks van sonde" te kom, bemeester het, val ons in die pad. Dit is Saterdagoggend 5 September en die span (Erik Loots, Maarten Henning, Ronel Müller, en Andries Stephanus Lourens Heystek) is opgewonde om 'n week saam met Roy in Volmoed te werk!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3300/EJC186852
2016-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error