1887

n Die Kerkblad - Eers hoekom, dan liefde, hoop : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Eintlik wou ek skryf oor idiokrasie of Guptakrasie wat lyk of dit die demokrasie in Suid-Afrika vervang het. Ek kan dink dat baie al keelvol vir die onderwerp is. Baie is gesê oor Christelike gehoorsaamheid aan die owerheid (Romeine 13 en die vyfde gebod). Hoewel 'n hunkering hieragter skuil vir goeie leiers en verbetering in die land, is daar 'n dieperliggende vraag: Hoe? Waar begin 'n mens? Dit is die vraag wat leef by die mense wat lief is vir Suid-Afrika en hoop op verbetering. Hoe doen 'n mens dit?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3300/EJC186854
2016-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error