1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde Konvent boodskap van hoop : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die 14de Conventus van Reformatoriese kerke in Suid-Afrika het van 8-10 Maart in Kaapstad vergader. Die Konvent bestaan uit 15 kerkverbande uit die Reformatoriese tradisie. Die tema was "The South Africa we pray for" en daar is gefokus op die betekenis van ons Reformatoriese erfenis vir die tyd waarin ons lewe. Die gesprekke is hoofsaaklik deur drie vrae gerig:


• Waar kom ons vandaan?
• Waar is ons land tans?
• Waarheen is ons op pad in ons land?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3300/EJC186857
2016-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error