1887

n Die Kerkblad - Vroue by die Paasgebeure : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract


In die opstandingsverhale van die evangeliste ontmoet ons ook vroue. Hulle het Jesus van Galilea af gevolg. Nou is hulle Meester dood. Hy het gesterf aan 'n kruis. Jesus kan niks meer vir hulle doen nie. Maar uit liefde en eerbied wil hulle nog iets vir Jesus doen. En so gaan die ywerige susters op daardie belangrikste dag in die wêreldgeskiedenis, die opstandingsdag, na 'n begraafplaas. Jesus is daar begrawe. Hulle wil, ná die haastige begrafnis eergister, nou sy liggaam met speserye en mirre salf om die doodsreuk te verdryf. Die mans bly by die huis. Hulle is ontredderd en hulle treur. Maar vroue is soos altyd besig. Hulle is op pad na Jesus se graf. Deur hulle optrede wys hulle weer, soos vroeër toe Jesus nog geleef het, by Wie hulle hoort.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3300/EJC186858
2016-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error