1887

n Die Kerkblad - Eiendomsreg en Paasfees : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Eiendomsreg is op die oomblik een van die mees brandende kwessies in ons land. Die beoogde onteieningswet hou verreikende implikasies in. As dit deurgevoer word, sal dit beteken dat nie net vaste bates soos plase, huise, myne ensovoorts, deur die staat "in landsbelang" onteien kan word nie, maar selfs ook roerende bates (voertuie, lewende hawe, ens.). Sommige sien die beoogde wet as 'n "wettige" manier om grond te gryp, soos in Zimbabwe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3300/EJC186864
2016-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error