1887

n Die Kerkblad - Prof. FW (Fritz) de Wet 25 Maart 1964 - 19 Januarie 2016 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Friedrich Wilhelm de Wet (Fritz) is op 25 Maart 1964 in Klerksdorp gebore. Hy was die enigste kind van Perie en Babsie de Wet. Hy het in Carletonville sy laerskooljare deurgebring en sy hoërskoolloopbaan in Germiston voltooi. Fritz het op skool 'n besondere aanleg getoon vir Wiskunde en Wetenskap. Hy ontvang op grond van uitsonderlike prestasie hierin 'n beurs by Eskom as aansporing om sy teologiese studies te kan voltooi.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3301/EJC188338
2016-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error