1887

n Die Kerkblad - Hoe lees en verstaan ek die Bybel? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die kerk van die Here word dikwels deur menings verskille geteister - van die Bybelse tyd tot vandag toe. Dit op sigself is nie vreemd nie, want mense het nie altyd dieselfde siening van sake nie. Wat 'n mens egter verstom en selfs verwar, is die feit dat elkeen in die geskil hom/haar op die Bybel beroep: "Uit die Bybel is dit tog duidelik dat dit so is en so moet wees!" Dit lei onvermydelik tot die vraag: Hoe is dit moontlik dat mense die Bybel so verskillend lees en verstaan? Hierdie kort reeks artikels (waarvan ons die eerste een as Brandpunt plaas) is 'n poging om lesers te help om by 'n antwoord uit te kom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3301/EJC188346
2016-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error