1887

n Die Kerkblad - "Moenie bang wees nie!" : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Mense is bang vandag. Vrees het een van die hoofkenmerke van die moderne samelewing geword. In Suid-Afrika is baie mense bang vir dinge soos moord, misdaad, verkragting, inbraak, diefstal en motorkapings. Veiligheidshekke en -deure help nie altyd nie. Plaasmoorde gaan onverpoosd voort; in ons townships gaan dit selfs nog erger. Dit skyn of niemand meer veilig is nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3301/EJC188348
2016-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error