1887

n Die Kerkblad - Radical (Following Jesus no matter what it costs), David Platt : boekbespreking

Volume 118, Issue 3302
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Waarskuwing is nodig: Hierdie boek is vlym skerp en gaan jou sny as jy hom aandagtig deurlees. Moet dit egter nie as verskoning gebruik om die boek nie te lees nie. Dit is absoluut noodsaaklik dat die radikale boodskap wat die skrywer in hierdie boek wil oordra, diep en ernstig in ons eie persoonlike, maar ook kerklike omstandigheid, deurdink moet word. In hierdie "Internasionale Beste Verkoper" ontmasker die skrywer 'n Westerse Christenskap wat gevange gehou word deur 'n kulturele gees van individualisme en materiële selfvervulling. Dit spreek presies aan wat ons ook vandag in ons kerk wees beleef. Die boek spreek krities tot 'n kerkwees waar persoonlike smaak en selfgerigte voordeel die nuwe "waarheid" geword het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3302/EJC189708
2016-06-01
2017-12-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error