1887

n Die Kerkblad - Liefde voor Israël nader bekeken. Voor de Evangelie zijn alle volken gelijk, Steven Paas : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir Steven Paas is die simpatie vir die hedendaagse Israel, hoofsaaklik vanuit die Christelike gemeenskap, eintlik vanselfsprekend. Verskeie publikasies oor hierdie saak het dan ook vanuit sy baie vrugbare pennevaardigheid die lig gesien. Hy beywer hom om binne die hedendaagse teologiese besinning 'n Bybelse "Israelvisie" te ontwikkel en te verdedig. In die lig van 'n oplaaiende anti-Semitisme in die Weste, maar ook vanuit Islamgeledere, is die kernvraag wat hy vra: "... Is die Bybelse Israel (steeds) God se uitverkore volk vandag? ..." Hoewel daar binne die Christelike godsdiens baie "simpatieke verwagtinge" oor die volk Israel gekoester word, was daar in die loop van die kerkgeskiedenis vanuit Christelike hoek ook felle kritiek teen die Jode.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3302/EJC189709
2016-06-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error