1887

n Die Kerkblad - Kerke in Klassis Pretoria-Moot : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek beskryf 'n moot as: "Vallei met 'n plat, gelyk vloer tussen heuwelrûens of bergreekse". Dis presies wat die bekende Pretoria-Moot is: daardie mooi vallei tussen twee heuwelrûens van die Magaliesberge. Ons verwys goedig na Klassis Pretoria-Moot as die Dopper-Volkstaat. Die een rede is dalk omdat die Moot die grootste konsentrasie Afrikaners in die land huisves. Die ander? Wel as die uwe die twyfelagtige eer het om die liberaalste predikant in die Klassis genoem te word, spreek dit van self!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3302/EJC189712
2016-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error