1887

n Die Kerkblad - Duitsland as sendingland : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Suid-Afrika het 'n groep predikante en ander geroepenes onlangs die Vereniging vir Sending onder Duitssprekendes (VSOD) gestig. Dit bestaan uit lede wat baie bekommerd is oor die toenemende toestand dat geloof en kerk in die Duitssprekende wêreld, veral Duitsland, Oostenryk en Switserland, onbekende woorde geword het. Van die evangelie blyk in daardie wêreld weinig oor te wees. Die VSOD se ondersteuning is gerig daarop om veral die teologie se opleiding van sendelinge en predikante in Duitsland te ondersteun.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3302/EJC189714
2016-06-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error